Successfully reported

Port Indigo - Carissa Apartment 2

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Marina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, wens ons kon langer bly. Kuier was rustig. Reëlings by trappe aan agterkant word aanbeveel vir bejaardes. Verder was dit wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Port Indigo - Carissa Apartment 2
Baie dankie vir die reply. Ons is besig daarmee. Best groete Rika

Red Spot Marketing Solutions (pty Ltd) G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Was great, personeel puik. Was great, personeel puik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Port Indigo - Carissa Apartment 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Vertrou dat julle weer in die toekoms van ons gebruik sal maak. Julle is aangename mense. Beste groete Rika

Deidre L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties, seelug asemrowend. Baie lekker, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Port Indigo - Carissa Apartment 2
Beste Deidre, Baie dankie vir die terugvoering. Ons vertrou julle kom kuier weer spoedig. Beste groete Rika

Fransien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig. Wonderlike ligging op die strand. Sonnig en ruim. Skoon, vriendelike ontvangs. Goeie WiFi. Sal beslis weer na Port Indigo gaan om te rus. Kan ook beslis 'n goeie plek wees om te werk terwyl jy die rustigheid en see saans en soggens kan geniet. Veilig. Ons het net oornag op ons pad na Namibia, maar sal terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Port Indigo - Carissa Apartment 2
Goeiedag Fransien, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit om julle weer te ontvang by Port Indigo. Beste G

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Sien uitsig netjies en veilige woonstel wat goed toegerus is. Puik woonstel met alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en veilig met pragtige see uitsig. Opsigter is beleefd en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Port Indigo - Carissa Apartment 2
Goeiedag Danie, Dit was 'n voorreg om julle by Port Indigo te kon huisves. Welkom om weer by ons te kom bly. Beste groete, Rika, Bestuurderes.

Rolien D
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Baie lekker plekkie. Rustige kuier. Ja, baie. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rika
Port Indigo - Carissa Apartment 2
Dankie Rolien vir positiewe terugvoering. Waardeer. As ons in toekoms van hul kan wees, jul is baie welkom. Groete Rika

Gert V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2025

Dankie. Basies en skoon; alles werk. Was lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

Was 'n goeie ondervinding. Oulike plekkie by die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rika
Port Indigo - Carissa Apartment 2
Hi Suzette, Was vir Portindigo 'n voorreg om julle as gesin te kon huisves. Kom kuier gerus weer. Beste groete, Rika.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 155 Kamp Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc77c7e835255e85879472c66580068ec9b2dd22e4c8f1a26bb9e823233950725ca6c41956fa00469d54f5c5429b2acc39990?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 155 Kamp Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2850815 16.8796044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang