Successfully reported

Port Owen Vakansiehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Denzil Arnold L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Excellent accommodation. The stay was excellent, very neat place and close to all amenities. I will stay there anytime again soon when I come with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Thank you for the wonderful review, Denzil. I'm glad you enjoyed your stay.

Caeleen H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fabulous. We had a lovely stay again. The house is comfortable, well-equipped, and we really enjoy staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Thank you for your wonderful review, we will welcome you back anytime.

Elizabeth M W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Kayak gery. Boot gery. Geknee board, tjoep gery. Roomys! Verblyf was ruim met genoeg slaapplek. Alles skoon en gemaklik. Swembad was lekker vir kinders. Kayak gery. Boot gery. Geknee board, tjoep gery. Roomys by hawe. Lekker vuurtjie gemaak. Was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons is bly julle het 'n goeie tyd gehad!

Gavin W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Dus 'n baie lieflike huis. Ons het ons naweek baie geniet, sal dit beslis aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer dit!

Jeané V
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Die ligging was fantasties en het deurlopend veilig gevoel. Dit was 'n heerlike ruim verblyf. Ons was 9 volwassenes en 1 kind. Ruimte was awesome, alles was netjies en voldoende vir 'n groot groep mense. Was great om eie jetty te hê om te kan gaan kayak wat gereël was deur die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit!

Sarah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent! It was fabulous! Everyone loved their stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Hi Sarah Thank you for the great review, I am so glad you had a good time. Regards Linda

Shannon G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ons het die kuier vreeslik geniet, goed vir die siel en die uitsig was besonders. Heerlik en veilige gebied!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Shannon. Ons waardeer dit! Groete, Linda

Chelsea B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Our stay at Port Owen was amazing. The property owner was friendly. Our stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Thank you for the great review, Chelsea. I'm glad that you had a good stay.

Chantel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sien uit om weer te kom kuier. Ons het die tyd baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Ek is bly julle het julle kuier geniet, julle is enige tyd weer welkom.

Peter M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect. It was amazing. We will definitely go again. I would highly recommend it to everyone. The host was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Port Owen Vakansiehuis
Thank you for the great review, Peter. You are welcome to come and stay again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 400
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 98 Elizabeth East, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8de5CcHs4uUCRMQbg1zpi8mJgk1y0HPCTqWf2lQWiJOwg3cAdO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 98 Elizabeth East Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.788186558502 18.153300372387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang