Portobello 41
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 846 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Portabelo 41 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Diaz-strand, Mosselbaai, en is ideaal vir 'n gesin wat naby die strand en gewilde besienswaardighede wil wees.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n onderdakbalkon met draagbare braaigeriewe en 'n etenstafel. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 184
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang