Successfully reported
+28

Portobelo 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Portobelo 23, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 825 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portobelo 23 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n woonstel in ’n veilige kompleks in die voorstad Diaz-strand in Mosselbaai. Dit is naby die strand en ander plaaslike besienswaardighede.

Hierdie woonstel op die derde verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat ’n bad en stort het.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n lieflike sitarea met gemaklike sitplek en 'n 'n slim-TV. Daar is 'n WiFi-versender, maar dit is aan die TV gekoppel en nie vir selfone bedoel nie.

Skuifdeure lei na ’n lieflike stoep met sitplekke en ’n Weber-braai. Neem asb. kennis dat hierdie eenheid nie ’n uitsig oor die see bied nie. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 184

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard, Portobelo 23, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 825
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 825
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Portobelo 23, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0b1a64faba641f8ded91790304db4311ae9119fff242a8e61a236155fa7a6e45f0a12e211d9dd15a237bb0859c05e20ce38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag (plek vir 4) Beach Boulevard Portobelo 23 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1607589 22.1072273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang