Successfully reported
+34

Portobelo 32 Diaz Beach

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Boulevard West, Portobelo 32, Diaz Beach, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Portobelo 32 Diaz Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks net 200 m vanaf Diaz-strand en Diaz-waterpark. Die kompleks het sy eie swembad en veilige parkeerplek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en leefarea, en 'n omheinde stoep. Die woonstel is geskik vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en daar is 'n stapelbed op die omheinde stoep buite die leefarea wat geskik is vir 2 kinders onder die ouderdom van 18 jaar. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n Android-TV met sekere DStv-kanale in die leefarea. 'n Draagbare braai is beskikbaar om met houtskool gebruik te word, en daar is 'n gemeenskaplike braai-area naby die swembad as 'n houtvuur verkies word.

Die woonstel is op die grondvloer en stapafstand vanaf die strand, winkelsentrum, waterpark, skoonheidsalon en gimnasium.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Paul R
Gesin met klein kinders
5.0
We had everything we needed. Everything was perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Frank H
5.0
Almal het die verblyf geniet. Kan nie wag om weer daar te kuier nie. Ons het lekker gebly, dankie.
Sep 2025
Kristin R
5.0
Amazing! So peaceful! We had the most wonderful time! The host was amazing and so kind! We will definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Laurentia L
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, gerieflik, lekker. Die woonstel is netjies en ongelooflik gemaklik en mooi ingerig. Die gasvrou was van dag 1 af met die bespreking hands-on...
Sien meer
Sep 2024
Elna J
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend, geen beurtkrag en eienaar vir wie niks geen moeite is nie. Baie netjies, alles wat benodig word, geen beurtkrag, naby strand, veilig en ui...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 18 Beach Boulevard West, Portobelo 32, Diaz Beach, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portobelo 32 Diaz Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Beach Boulevard West, Portobelo 32, Diaz Beach, Mossel bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a5bea6134385bf8bbb9b935f2620c993cdd1b4f53238ea43d7bd9301a306564841a209f67b01de9a7683392be4197adc664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 18 Beach Boulevard West, Portobelo 32 Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.160202872609 22.107490997685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang