Portswood Mews 14
- 
            
            
                Kapasiteit: 4 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Thornhill Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 331 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Portswood Mews 14 is in Groenpunt, Kaapstad naby Kaapstad-stadion geleë. Dit is die ideale basis vanwaar jy die omgewing kan verken. 
Hierdie selfsorg-eenheid op die onderste verdieping is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, en daar is 'n kinderbank vir 2 kinders in die sitarea. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, volledig toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, WiFi, DVD-speler en 'n TV in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit winkels, kroeë en restaurante in. Die eenheid is ook naby Kaapstad Stadion en net 'n entjie van die V&A Waterfront af. 
Geen toegewyde parkeerplek nie, maar parkeerplek op straat is altyd beskikbaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 78
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 Thornhill Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Thornhill Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang