Successfully reported
+25

Potato Patch Self-catering Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Potato Patch Self-catering Cottage is 'n veelsydige grasdakkothuis wat binne 5 minute se stap van die middedorp af geleë is.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en daar is 2 en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Die derde badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n skottelgoedwasser, mikrogolf, stoof en oond, en 'n yskas-vrieskas-kombinasie. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die knus sitkamer het gemaklike leerbanke. Daar is 'n houtkaggel in hierdie kothuis. In die somer word gaste genooi om by die eienaar se swembad af te koel. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Hierdie plattelandse toevlugsoord is ideaal vir 'n gesin wat 'n ontspanne wegbreek wil geniet. Oorgenoeg parkeerplek in die veld is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Trudie P
Saam met vriende
5.0
Very memorable, pleasant stay and experience in Greyton. Potato Patch was the perfect place to stay in Greyton. It is well located and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Mari-louise V
Saam met vriende
5.0
'n Besonder spesiale verblyf opsie in 'n pragtige dorpie. 'n Ongelooflike spesiale verblyf opsie. Dit was lieflik. Uitstekend ingerig, lieflike linne,...
Sien meer
Aug 2025
Johann T
Saam met vriende
5.0
Sal die bestemming aanbeveel vir enige iemand wat in Greyton wil kuier. Baie netjiese verblyf. Alles wat jy benodig, is daar. Heerlike kaggel wat uits...
Sien meer
Jul 2025
Peter John M
Saam met vriende
5.0
Great. Great stay. Most enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Anelia W
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese kuier! Ons het ons verblyf baie geniet. Perfekte ligging.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 35 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Potato Patch Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5MmE1ZDA0LWE3ODMtNGM3Zi04ZTMzLWM3MjhiY2UxNGRjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 35 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052072 19.608475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang