Successfully reported

Potgieter's View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel.

Alayne M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Great value for money. Neat and comfortable. Loved our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Bake geniet. Baie lekker gebly, plek baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer van die plek gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Nico, baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit. Ons poog altyd om gaste tevrede te stel. Hoop ek sien julle weer. Rene

Lee-ann H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Veilig, vriendelik, skoon, fantasties. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons streef altyd daarna om die beste diens te lewer. Hoop ons sien julle weer.

Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig in 'n rustige woonbuurt. Die verblyf was puik in 'n rustige woonbuurt met die mooiste uitsig. Ons het alles gehad wat nodig mag wees en die eienaar was gasvry en het ons bederf met sjokolade, beskuit en melk. Sien uit na 'n volgende kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie. Ons sien uit na jul koms.

Stefan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie baie lekker. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer by hulle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
More Stefan. Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer. Ek hoop ek sien jou weer binnekort. Rene

Jeanre R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Definitief 5/5. Die plekkie is baie netjies, waarde vir geld en pragtig! Ons het heerlik gebly by Potgieter's View. Uitstekend toegerus en waarde vir geld. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons het dadelik tuis gevoel en met 'n swaar hart opgepak toe ons tydjie verby is. Die blyplek is goed deurgedink tot op die laaste detail. Baie kaste en die plekkie se algehele gevoel is heerlik cozy. Ons is bederf met ekstras soos koffie ens. Baie dankie Potgieter's View vir 'n lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir die goeie resensie, Jeanre. Ek waardeer dit. Ons streef daarna om dit so gerieflik moontlik vir ons gaste te maak.

Divan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons bly altyd lekker by Potgieter's View en beslis hulle vir enigeen aan. Pragtige plek, met al die nodige geriewe. Beveel beslis vir enigeen aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir jou mooi resensie, Divan. Ons waardeer dit en hoop ons sien jou volgende jaar weer.

Marius E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Fantasties! Uiters netjies, handdoeke gereeld geruil, alles wat jy nodig het. Uitstekende verblyf en goeie waarde vir geld. Rene is 'n uitstekende gasvrou en geen versoek was ooit enige moeite vir haar nie. Eenheid baie goed toegerus en baie netjies. Ek het al op baie plekke in my lewe gebly en Potgieter's View val beslis onder die top 5. Dit is die eerste plek waar ek die vryheid van 'n selfsorg eenheid gevind het tesame met die besorgdheid en persoonlike betrokkeheid van die gasvrou soos by 'n gastehuis. Ons sal beslis weer Potgieter's View besoek. Baie dankie Rene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir die baie goeie resensie. Ons probeer ons bes om ons gaste te gêmoed te kom.

Nel-sue F
1 nag
4.8
Aug 2024

Baie lekker en plek is netjies. Beslis. Netjies en baie vriendelik. Was net te kort kuier. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Potgieter's View
Baie dankie vir die goeie resensie. Jammer as jy fout met diens gevind het. Ons streef daarna om altyd hoe gehalte diens te lewer. Hoop ons sien jou gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kanfer Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA217f57f4369712d537604d29630a0b5f481cf03656fcfc535979c89d408de2df1d47de754f06e869cb297090b1ea3da30e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 7 Kanfer Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071770666671 22.166791768123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang