Successfully reported
+38

Potluck Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 267 Piet Retief Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Potluck Cottage is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Sandbaai. Dit is ideaal vir 'n seevakansie saam met familie of vriende aangesien dit 'n see-uitsig in die verte het en stapafstand van die see is.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat slegs geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n lieflike houtdek met 'n buite-etenstafel, sithoekie onder 'n sambreel waar gaste kan ontspan en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie om 'n knetterende braaivleisvuur.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 267 Piet Retief Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 550
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 267 Piet Retief Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8016b05019007ece481a4e56216e1e7e4c8644e52ad06e738dae5596d1bcccfc55b9d947999c7e46937fcc416199e611875d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 6 mense 267 Piet Retief Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425611 19.192047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang