Successfully reported

Potteberg Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Evelyne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A winter visit - we were warm and comfortable with a gas fire/electric blanket. A delightful little cottage on a farm in the Overberg. Saartjie could not have been more friendly. I enjoyed my evening walk on the farm - beautiful open views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende diens deur gasvrou en haar werkers. Het heerlik gebly. Was dadelik tuis en alles was perfek. Gasvrou het heerlike aandetes en ontbyt voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lieflike plaas. Gasvryheid is besonders. Pragtige plaas. Die huis is goed toegerus met alle benodigdhede. Jammer dat ons net een nag daar was, sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Rustige plaasomgewing met genoeg ruimte en perfekte ligging om die Overberg te verken. Rustige verblyf op 'n werkende plaas. Die gasvrou is baie hulpvaardig en sorgsaam. Die eenheid is baie skoon, netjies en goed toegerus. Die perfekte plek as jy wil wegkom en ontspan. Baie om te sien en doen in die omgewing. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Fantastiese gasvrou en ligging is perfek vir De Hoop Natuurreservaat besoeke. Dis is baie mooi en netjies plek om te bly en dit is goed geleë om daai omgewing te ontdek. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en gee goeie advies oor wat om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

We stayed for a night at Potteberg while exploring the Overberg/De Hoop region. My wife and I stayed a night at Potteberg Guest Farm while exploring the region. The location is perfect, close to De Hoop Nature Reserve, with some nice walks on the farm and beautiful views. Great for birdwatching! The flat was spacious and well-appointed, everything we needed including an electric blanket for the freezing cold night! The hosts were helpful and friendly without encroaching on our privacy. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2017

Fantastic house and surroundings. Beautiful guesthouse with very friendly owners. Were very well informed in what to do. We saw a lot of cape vultures. Nice place for walking and visiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Puik. Ons was baie tevrede met die akkommodasie. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en het ook hout aan ons verskaf sodat ons lekker kon braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Ideal place to stay. Lovely apartment with good facilities. Good location for De Hoop and Swellendam. Really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2016

Heerlike rustige atmosfeer op die plaas. Ons het heerlik gerus by Potteberg. Dankie aan Neil en Johan wat moeite gedoen het om vir ons 5-jarige op die plaas rond te wys - dit het 'n groot indruk gemaak!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Saartjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potteberg Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZjJjMzI1LTczNTgtNDYwMy1iOWY3LWVhNDVhZTQwZmYyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Potteberg Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.353752072106 20.508092118854
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang