Successfully reported
+10

Potters Rest Studio 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mosselbank Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Potters Rest Studio 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus van Suid-Afrika. Die verblyf is geleë in 'n knus ateljee op die boonste verdieping met sy eie privaat ingang, gerieflik geleë binne loopafstand van die strand.

Hierdie bekoorlike woonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea met toegang tot braaigeriewe. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel, asook eetgerei en breekware. Boonop is die woonstel toegerus met WiFi en sekere DStv-kanale.

Gaste kan smul aan rustige staptogte langs die sandstrande, pragtige sonsondergange bewonder, dolfyn- en walviskyk doen, of deelneem aan aktiwiteite soos kajak, vlieërbranderry, snorkel, skubaduik en perdry. Vir natuurliefhebbers bied staproetes in die Columbine Natuurreservaat asemrowende uitsigte. Alternatiewelik kan gaste die verskeie plaaslike kunstenaarsateljees verken. Potters Rest is gerieflik sowat 160 km vanaf Kaapstad geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Byron A P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Excellent, quiet area!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Emirinthia Susan G
Saam met lewensmaat
5.0
Everything was excellent. We enjoyed every moment. Everything we needed and more was there. We would definitely come and visit soon. I ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Neville K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Very good. Quite a nice neighbourhood.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jeanetta B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, lekker gerieflik. Ek sal beslis in die toekoms weer soontoe gaan. Ons gasheer was tops, beslis 'n mens se mens. Ons was naby die see, kon ...
Sien meer
Jun 2025
Carla S
5.0
Baie gerieflik en ideale ligging. Perfek vir 'n wegbreek en ontspanning. Ek het baie lekker gebly.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 139

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 22 Mosselbank Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Potters Rest Studio 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mosselbank Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQZK5n2UU5QxKL2hL8yUoHfiMsyek0xKK6XV7juM0PBOdrbUJC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 22 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.806178614904 17.89751
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang