Potters Rest Studio 1
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mosselbank Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Potters Rest Studio 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus. Die verblyf is 'n knus ateljeewoonstel met sy eie privaat ingang op die boonste verdieping, stapafstand vanaf die strand.
Die ateljeewoonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die woonstel beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea met toegang tot braaigeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook WiFi en sekere DStv-kanale.
Gaste kan rustige al langs die sandstrande stap, die sonsondergange bewonder, dolfyn- en walviskyk, of aktiwiteite soos kajakvarrt, sweefski, snorkel, skubaduik en perdry geniet. Vir natuurliefhebbers is daar staproetes met asemrowende uitsigte in die Columbine Natuurreservaat en vir die kunssinniges is daar verskeie plaaslike kunstenaarsateljees om te besoek. Potters Rest is net sowat 160 km vanaf Kaapstad geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 139
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Mosselbank Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Potters Rest Studio 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Mosselbank Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang