Premier Hotel Pretoria
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 214 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 573 Kerk Street, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
- Vanaf R1 710 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Premier Hotel Pretoria is in die hartjie van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika se hoofstad. Dit is perfek vir 'n vakansie- of sakewegbreek en bied vierster-gerief en gasvryheid naby aan al die hoofbestemmings.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamers met gemaklike beddens. Al die kamers het die nodige geriewe soos 'n en suite-badkamer, lugversorging, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, 'n telefoon, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en eetgeriewe.
Die hotel het 'n skitterende swembad en WiFi in openbare areas of by die ontvangs. Daar is ook moderne konferensiegeriewe vir 300 afgevaardigdes met 'n teater-styl en 'n sakesentrum. Die restaurant op die perseel bied heerlike maaltye en gaste kan gerus die skemerkroeg en dameskroeg besoek. Die ontvangs is 24 uur oop en daar is parkering op die perseel beskikbaar.
Pretoria staan bekend as die "Jakarandastad" en die hotel is naby aan die Sir Herbert Baker se legendariese baken en die Uniegeboue.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 268
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 573 Kerk Street, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
- Gaste dink Premier Hotel Pretoria het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 214 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 573 Kerk Street, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang