Premier Hotel The Winkler
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R538, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Premier Hotel The Winkler bied B&B en is binne 5 km vanaf die dorpie Witrivier geleë. Die oord is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike ontspannings- of korporatiewe wegbreek, en is ook binne 14 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.
Verblyf by Premier Hotel The Winkler bestaan uit 87 individueel versierde kamers en suites. Elke kamer en suite beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkstasie, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die restaurant of op die stoep in die restaurant bedien, waar ander smullekker, outentieke plaaslike geregte gemaak met seisoenale bestanddele bestel kan word; 'n á la carte of 'n meergang-spyskaart word aangebied.
Boonop bied die hotel gratis WiFi-internettoegang, 'n skemerkelkiekroeg, 'n swembad, sportgeriewe, en 'n sakesentrum en konferensiegeriewe te huur. Wasgoed- en valetdienste is ook beskikbaar om te bespreek.
Die hotel is ook die ideale basis vanwaar daguitstappies beplan word om die verskeie besienswaardighede wat die Panoramaroete bied, te verken, soos die God's Window, Rocky's Drift, Krugerwildtuin, om maar 'n paar te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 268
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Off the R538, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Premier Hotel The Winkler het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R538, White River, 1240, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang