Successfully reported

President Paul Kruger Guest Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lo-mari S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Brilliant. What an amazing place. I would definitely go back again; they were so friendly, hospitality was great, and they made you feel at home from arrival. The rooms were clean and cosy. Thank you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Elke sent werd. Gesellige verblyf, pragtige tuine, skoon en netjiese kamers, baie lekker ontbyt. Eienaar vriendelik en kosbare interaksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chloé B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

What a lovely stay ! The venue was well kept and cozy, and the manager Jacques w. What a lovely stay! The venue was well kept and cozy, and the manager Jacques was very accommodating. Great hospitality and breakfast too, we stayed with some friends and we highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ken K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Fantasties, waarde vir geld! Een van die beste gastehuise waar ek al was. Alles wat mens nodig het. Bonus is vriendelike en behulpsame eienaars. Het van die geskiedenis en stories oor die opbou van die plek gehou. Ontbyt is 'n ware wenner gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A wonderful, peaceful getaway. The hosts were welcoming and went out of their way to make our stay a wonderful experience. The rooms were comfortable and provided all the necessities. The garden and the bird life were enchanting and peaceful. There was a great selection for breakfast and they even held the kitchen open for us so that we could eat after I had done the local park run. And then we were given a fascinating tour of their personal museum. Thank you so much for a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige plek, heerlike verblyf, kos uit die boonste rakke! Ons is baie aangenaam verwelkom, en die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en het alles wat ons nodig het. Die kamer was skoon, netjies, en cosy! Ons het werklik lekker geslaap, die bed was puik, en die beddegoed en kussings was perfek! Ons het aandete bestel, wat die chef persoonlik na ons kamer gebring het. Die kos was heerlik! Ontbyt was uit die boonste rakke, die chef het regtig moeite gedoen om alles heerlik voor te berei! Ek kan hierdie gastehuis vir seker aanbeveel, en sal definitief weer daar tuis gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker, sal weer teruggaan. Uitsonderlike diens en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Feels like home. We enjoyed our stay very much, very friendly hosts, wonderful breakfast, and such a peaceful place. The gardens are beautiful and it feels like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem Jacobus B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Salig. Histories en mooi. Die eienaars is opregte Afrikaners.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Onvergeetlik. Diens was puik. Jacques het uit sy pad gegaan om dit spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Waterkloof 16, Off the R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkAiMioNr5XnRj01FxtI6KtgLU3wCV62ibMbVsFsqiCIZwUmL3S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Waterkloof 16 Off the R24 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.743513972058 27.269654634393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang