Pretoria Inn Self Catering Guesthouse
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 151 Soutpansberg Road, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pretoria Inn Self Catering Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat sentraal geleë is in die voorstad Riviera in Pretoria. Die gastehuis is 'n ou Pretoriase huis met houtvloere en gedrukte plafonne.
Verblyf word gebied in 1 gastekamer wat toegerus is met 'n dubbelbed, 'n TV, 'n yskassie, 'n lessenaar en 'n ketel. Hierdie kamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die gastehuis bied gedeelde leefareas asook WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n lapa. Daar is wasmasjiene beskikbaar sodat gaste hul eie wasgoed kan was.
Die gastehuis is ongeveer 2 minute vanaf 'n groot park geleë, en ongeveer 7 minute vanaf die Uniegebou. Die Steve Biko Akademiese Hospitaal is ongeveer 5 minute weg, en die Eugene Marais Hospitaal is ongeveer 11 minute weg. Vir inkopies is Menlyn Mall ongeveer 13 minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 151 Soutpansberg Road, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Pretoria Inn Self Catering Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 151 Soutpansberg Road, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang