Successfully reported

Pretorius Park

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Zian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very good. Very nice stay, received a voucher for the restaurant on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agripa Gasa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect. We had a good time of staying, we would like to go again some other time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly, sal definitief weer daar oorbly as ons in die omgewing is. Baie netjiese plek. Alle geriewe word goed onderhou. Veilige verblyf en parkering. Alles in die eenheid werk en dis baie gerieflik dat daar 'n eetplek op die perseel is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefaans E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en heerlik. Die verblyf was netjies en goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2024

Cute place for a couple; however, would not be going back. - No hot water throughout our stay. Towels were not changed out regularly. No cleaning service (charged separately). Place is very humid without A/C or fan. No cellphone signal. Really bad WiFi connection, almost nonexistent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ammarah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderful, will definitely be back and recommend to friends and family travelling. Excellent accommodation not too far from Hartbeespoort. Nice and quiet next to a river with beautiful views. The host was friendly and easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Het dit geniet, bietjie koud vir middel winter. Stel voor dat hul TV in die kamers sit en dalk 'n tafeltjie. Tevrede met die diens, omgewing en die atmosfeer. Dankie vir gasvryheid. Sal weer besoek. Mmm, die lekker pizza wat ons daar geëet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tshegofatso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Wonderful. They can install a TV in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shawn D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Peaceful, tranquil. This is a great place to stay at when you need peace and quiet. It is tranquil. Lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita W
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Baie oulike plekkie, net baie koud. Die rivier is reg onder en met die bome aan die agterkant is die kamers baie koud. Ek sal vere-duvets aanbeveel (bietjie ongemaklik met so baie komberse) en dalk aircons in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 157 Pelindaba Road, Pretorius Park, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea0bfe95de31444e3a42aea3bc7e4255ce2fdbe6013e1ef22f2fb84624fa79616dddf26ac0138ed23d35832a7b9aef81907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 157 Pelindaba Road Pretorius Park 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.797586790712 27.894315984131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang