Pretoriuskuil
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Pretoriuskuil Farm 91, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pretoriuskuil bied gemaklike akkommodasie in die hartjie van die asemrowende Karoo, ongeveer 40.5 km vanaf Aberdeen. Ervaar 'n unieke mengsel van rustieke sjarme en verfynde gemak, en geniet 'n rustige ontsnapping uit die alledaagse gewoel, gedompel in die ontsagwekkende skoonheid van die Karoo-landskap.
Verblyf word aangebied in 4 gemaklik gemeubileerde kamers. Drie van die kamers bied elk slaapplek vir 3 gaste, terwyl die oorblywende kamer slaapplek vir 2 gaste bied. Elke kamer is gemeubileer met enkelbeddens en maak gebruik van 2 gedeelde badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander met 'n stort. Beide badkamers het 'n toilet en 'n wasbak, en daar is ook 'n aparte gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste kan 'n gedeelde kombuis met 'n binnebraai, wasgoedgeriewe, 'n knus sitkamer met 'n kaggel en TV, 'n patio met buitesitplek en 'n boma geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R61, Pretoriuskuil Farm 91, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, Pretoriuskuil Farm 91, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang