Successfully reported
+185

Prickly Pear Boutique Guesthouse

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Darling Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prickly Pear Boutique Guesthouse is in die plattelandse dorpie Murraysburg geleë en bied gehalteverblyf. Dit is binne maklike bereik van winkels, Die Waenshuis en Oppiehoekie wat die enigste plaaslike koffiewinkels, besienswaardighede en groot toegangsweë is.

Verblyf word gebied in 'n keuse van óf die Blanca Prickly Pear met slaapplek vir 4 óf die Zarca Prickly Pear met slaapplek vir 2 gaste.

Die Blanca beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat albei met 'n dubbelbed ingerig is en spog met gehaltelinne, verwarmers en 'n waaier of lugversorging. Die badkamers is toegerus met bad- of stortgeriewe. Die huis beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe terwyl baie koffie, tee, melk en suiker, handgemaakte beskuit, asook 'n verskeidenheid ontbytgraan en vars vrugte voorsien word.

Zarca is 'n oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid bied gehaltelinne, handdoeke, sitplek vir 2 in die leefarea, 'n etenstafel en kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mini-eerlikheidskroeg, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Die Fresno-eenheid bestaan uit twee slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei beddens is ingerig met net die beste linne. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en yskas, en koffie, tee, suiker en melk word met aankoms voorsien. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area op die stoep en veilige parkeerplek.

Sjerrie word gratis bedien met die aankoms van gaste en 'n kaasbord is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste. Braaipakke is ook beskikbaar.

Die verblyf sluit daaglikse skoonmaakdienste en 'n eerlikheidskroeg in waarvan gaste gebruik kan maak en met aankoms kan reël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alida R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne oorslaap verblyf. Verblyf is baie mooi en gerieflik. Sophia laat mens baie tuis voel.
Sep 2025
Jessica P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and quaint. A comfortable, warm and beautiful environment! Sophia is a wonderful host and always goes out of her way! This ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Yolandi S
5.0
Peaceful, beautiful, comfortable, organised. Incredible, we got lost on our way but she kept in contact until we arrived, checked in th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, skoon, gerieflik. Puik, puik, puik! Hier is geen geld of moeite ontsien om jou 'n puik ervaring te gee nie! Regtig besonders. Die ent van die N1...
Sien meer
Des 2024
Erica B
Gesin met tieners
5.0
Mooiste, lekkerste oorslaap! Was regtig 'n beautiful plekkie met goeie en vinnige diens! Liezel, ons besprekingsagent, was baie behulpsaam.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 19 Darling Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prickly Pear Boutique Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Darling Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa94aad15acb6358187a695fe003401f704ec990a17b0a27cf28ad5d059da347892430dab305d6c6f99121a853b139e012c93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 19 Darling Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.960742441834 23.761697896602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang