Prieska Padstal Self-catering B & B
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Ahrbeck Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Padstal Selfsorg B&B bied die ideale toevlugsoord vir beide sakereisigers en vakansiegangers in die hartjie van Prieska.
Hierdie knus eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en het sy eie privaat ingang. Dit beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak, sowel as 'n aparte toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.
Die eenheid sluit 'n TV, werktafel en 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gedurende hul verblyf van lugversorging en gratis WiFi geniet.
Veilige, skaduryke parkering word voorsien, en braaigeriewe is net buite die eenheid beskikbaar. Diegene wat die omgewing wil verken, is die Knoppie Natuurreservaat 1.5 km weg, en die Prieska Gholfklub is 1.7 km van die eiendom af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annalize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 25 Ahrbeck Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Prieska Padstal Self-catering B & B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Ahrbeck Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang