Successfully reported
+11

Prima Rosa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jooste Street, Hartbeesfontein, 2006, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Prima Rosa is 'n koloniale huis in Hartbeesfontein met 'n fokus op kuns, geskiedenis en gasvryheid. Dit is 'n magiese plek van rustigheid en stories om te vertel. Beide die eienaars is kunstenaars en gaste word op 'n reis van ouwêreldse prag geneem wat herinner aan Karen Blixen se huis in die fliek, Out of Africa.

Prima Rosa Historiese Gastehuis is in 1903 tydens die Anglo-Boereoorlog gebou. Dit is gemeubileer met houtvloere, gedrukte plafonne, antieke ligtoebehore, 'n keurige porseleinversameling, en dekor met die klem op Africana. Die huis het 2 slaapkamers wat bestaan uit 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer, en 'n dubbelkamer op die boonste vloer met tussendeure na 'n tweelingkamer (ideaal vir 'n gesin) en oopplan-badkamer. Die badkamers is toegerus met groot baddens en antieke koper- en goue pype.

Alle etes is opsioneel en moet voor bespreking gereël word. Prima Rosa kan 'n magiese ervaring wees wanneer jy hierdie ongewone juweel van Noordwes besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
3.6
Ligging
2.3
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.7
Veiligheid
3.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 5 Jooste Street, Hartbeesfontein, 2006, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Jooste Street, Hartbeesfontein, 2006, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlZjU1YmQ5LTA3NmUtNGIxZi05MDE1LWYyYmQ5MGIwN2VlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 12 5 1 3 5 Jooste Street Hartbeesfontein 2006 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.76359727637 26.431622207165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang