Primavera Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 A Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Primavera Guesthouse is in bekoorlike tuine vol voëls in die rustige woonbuurt Waverley geleë, met maklike toegang tot die N1.
Pieter en Lettie sien uit daarna om jou in hul rustige huis te verwelkom en bied moderne, gerieflike en stylvolle slaapkamers met lugversorging, TV en MNet, gedeelde DStv, tee- en koffiemaakskinkbord en vars vrugte.
Uitstekende Engelse ontbyt bedien, met aandete volgens reëling. Ontspan met 'n goeie boek in 'n knus sonnige hoekie van die sitkamer of in die tuine.
Die instansie bied veilige parkeerplek en is naby alle besienswaardighede geleë.
Ons leuse - ervaar iets anders, 'n bekoring om jou herinneringe te vul, gepaardgaande met uitnemende diens - is inderdaad geen nuttelose belofte van jou gashere nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Van Wyk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 34 A Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Primavera Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 A Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang