Prime Kimberley 5
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Prime Kimberley 5 is 'n moderne selfsorgeenheid in Royldene, Kimberley. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat naby hospitale wil wees.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksiestoofplaat, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is lugvesorging, 'n lessenaar en TV.
Die verblyf het 'n elektriese heining en veilige, gedeelde parkeerplek.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Shantel Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Prime Kimberley 5 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang