Successfully reported

Prince Pad

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ilze W
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie interessant gewees. Ons het baie lekker gebly, dit was net alles vreemd vir ons wat hierdie 8 dae road trip gedoen het om plekke te besoek waar ons as kinders meer as 40 jaar gelede gereeld gaan vakansie hou het, en alles lyk baie anders. Ons het wel die 2 dae geniet en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waheed G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Love it. Will visit again. Fantastic. Out of this world. Really great for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ridhwaanah P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

It was amazing. The stay was amazing; the place was everything that they said it would be. I will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Prince Pad
Glad you enjoyed it.

Anna-marie S
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Ons het heerlik ontspan en lekker gekuier, dankie! Die huis was soos die beskrywing, behalwe dat ons 'n see-uitsig verwag het (ons fout). Maak net seker daar is genoeg hout om 'n vuur te maak, die huis was baie koud (12-14 Julie).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2025

Dit was baie gerieflik. Ja, baie dankie. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mogamat Ridah A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Too short. It was pleasant, nothing to complain about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laurens V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Hengel paradys! Ons het baie lekker gekuier by Prince Pad. Die honde kon agter lekker gespeel het, en toe die reën kom het ons lekker binne gebraai. Dit is stap afstand van goeie hengelwater af. My enigste klagte sou wees dat die huis bietjie "stuffy" geruik het met die aankoms. Ons het die deure en ruite bietjie laat oopstaan en toe het die reuk heeltemal verander na normaal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
Prince Pad
Please pass on the news. Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 943 Tuna Road, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a509080bbe2821bea1aaf89a909bec44533d31f63b67c7bce7f84e1c02a6758d51525704a4bc310af17ce067f30f2f30ab4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 943 Tuna Road Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.391612591381 20.862783509097
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang