Princeview Holiday Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 De Villiers Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Princeview Holiday Home bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in De Kelder, Wes-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die oorblywende badkamer is ook toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar in een van die slaapkamers.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n wasmasjien ook voorsien.
Buite het gaste toegang tot 'n oordekte patio met ekstra buitesitplek en rustige see-uitsigte.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Perle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 126 De Villiers Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 De Villiers Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang