Successfully reported
+69

Private Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 437 Nieuwenhuyzen Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Private Apartments bied 'n ware tuiste weg van die huis. Dié moderne selfsorg-lodge skuil in die lowerryke woonbuurt Elarduspark in Oos-Pretoria. Ons 9 privaat woonstelle is ten volle gemeubileer en spog met puik, gemaklike beddens. Die woonbuurt is lekker stil, maar steeds naby genoeg aan die hoofweë.

Elke woonstel het gratis WiFi en 'n platskerm-TV met 131 DStv-kanale. Elke kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie en stoof. Die badkamer is en suite en handdoeke, 'n strykyster, verwarmer en waaier word voorsien.

Veilige, gratis onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die swembad is gemeenskaplik en daar is ook 'n braai-area. Die eenhede word elke weeksdag skoongemaak en die linne en handdoeke word omgeruil.

Dit is 'n veilige omgewing en die geëlektrifiseerde heining bied ekstra gemoedsrus.

Private Apartments bied maklike toegang tot die N1 en die R21. Dit is net 25 minute vanaf O.R. Tambo Lughawe, 10 km vanaf Unitas Hospitaal, 4 km vanaf Kloof MediClinic, 8 km van die Universiteit van Pretoria Tukkies en daar is allerlei winkels, restaurante, en 'n 24/7 Woolworths Food om die hoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mark C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and excellent value for money. We were welcomed by the host on arrival and found our accommodation very comfortable ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annali D
5.0
Skoon. Vars linne. Ruim vir oornag of 'n paar dae. S. Onbeskryflik lekker. Vriendelike ontvangs. Sal dit hoogs aanbeveel.
Jun 2025
Johannes M
Saam met lewensmaat
5.0
Great! It was clean and safe! Will go again! Great!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Erika D
5.0
Uitstekend. Stilte, uiters netjies en skoon.
Feb 2025
Koos G
Besigheidsreis
4.6
Goeie privaatheid, stil omgewing, netjies en ideaal vir sakereis oornag. Die verblyf was baie goed met vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 437 Nieuwenhuyzen Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Private Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 437 Nieuwenhuyzen Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhODQ3YzAwLWZhZmEtNGIxOS1hNjBmLTNmY2JkYTg5N2Y0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 437 Nieuwenhuyzen Street Elarduspark 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.823723 28.25203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang