Successfully reported
+69

Private Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 437 Nieuwenhuyzen Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Private Apartments bied gaste 'n ware tuiste weg van die huis. Die moderne selfsorglodge is in die lowerryke woonbuurt Elarduspark in die ooste van Pretoria geleë. Daar is 9 volledig gemeubileerde, privaat woonstelle met goeie gehalte gemaklike beddens in 'n stil woonbuurt naby die hoofweë.

Geriewe sluit gratis WiFi en 'n platskerm-TV met al 131 DStv-kanale in. Die kamers beskik ook oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n volledige yskas/vrieskas, mikrogolfoond en oondjie met kookplaat asook 'n en suite-badkamer. Handdoeke, strykyster, kombers, verwarmer en waaier word in al die kamers voorsien vir gaste se gerief.

Daar is veilige en gratis onderdakparkeerplek. 'n Gemeenskaplike buite-swembad en braai-area is ook beskikbaar. Die eenhede word op weeksdae skoongemaak en gediens met vars handdoeke en linne.

Die area is veilig en vir gaste gemoedsrus is die eiendom ook toegerus met 'n elektriese heining.

Ideaal geleë met maklike toegang tot die N1 en R21. Dit is 25 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe, 10 km vanaf Unitas Hospitaal, 4 km vanaf Kloof Mediclinic, 8 km vanaf die Universiteit van Pretoria Tukkies en om die draai vanaf winkels, restaurante en 'n 24 uur Woolworths Food winkel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mark C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, clean and excellent value for money. We were welcomed by the host on arrival and found our accommodation very comfortable ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annali D
5.0
Skoon. Vars linne. Ruim vir oornag of 'n paar dae. S. Onbeskryflik lekker. Vriendelike ontvangs. Sal dit hoogs aanbeveel.
Jun 2025
Johannes M
Saam met lewensmaat
5.0
Great! It was clean and safe! Will go again! Great!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Erika D
5.0
Uitstekend. Stilte, uiters netjies en skoon.
Feb 2025
Koos G
Besigheidsreis
4.6
Goeie privaatheid, stil omgewing, netjies en ideaal vir sakereis oornag. Die verblyf was baie goed met vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 437 Nieuwenhuyzen Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Private Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 437 Nieuwenhuyzen Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhODQ3YzAwLWZhZmEtNGIxOS1hNjBmLTNmY2JkYTg5N2Y0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 437 Nieuwenhuyzen Street Elarduspark 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.823723 28.25203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang