Pro Monis Guesthouse
Beskrywing
Hierdie woonstel op die grond verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir sakereisigers. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n TV, lugversorging, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die stoep met 'n bankie en 'n tafel waar gaste kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Uitklokdienste sal nie tussen 2 en 4 Mei 2025 sowel as 30 Mei en 1 Junie 2025 beskikbaar wees nie.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere en jong kinders akkommodeer nie.
Geen besoekers sal toegelaat word nie.
Rook, hubbly en vaping is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid op die eerste verdieping bied 'n lieflike uitsig op die berge. Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders onder 12 jaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n haardroër. Daar is 'n ronde etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n sitkamer met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoofplaat, ketel, broodrooster en 'n wasbak. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Uitklokdienste sal nie tussen 2 en 4 Mei 2025 sowel as 30 Mei en 1 Junie 2025 beskikbaar wees nie.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere en jong kinders akkommodeer nie.
Geen besoekers sal toegelaat word nie.
Rook, hubbly en vaping is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid op die eerste verdieping bied 'n lieflike uitsig op die berge. Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n haardroër. Daar is 'n ronde etenstafel met sitplek vir 2 gaste en 'n sitkamer met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoofplaat, ketel, broodrooster en 'n wasbak. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Uitklokdienste sal nie tussen 2 en 4 Mei 2025 sowel as 30 Mei en 1 Junie 2025 beskikbaar wees nie.
Ongelukkig kan ons nie troeteldiere en jong kinders akkommodeer nie.
Geen besoekers sal toegelaat word nie.
Rook, hubbly en vaping is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Alphen Close, Marina da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang