Proleefic House on Florence
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Florence Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Proleefic House on Florence bied gerieflike selfsorgverblyf in Oakdale in die sentrale Bellville. Die gastehuis bied privaatheid en rustigheid en is ideaal vir gesinne en groepe vriende.
Verblyf word gebied in twee volledig gemeubileerde aparte kamers, elk met 'n dubbelbed, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis, onbeperkte WiFi. Elkeen van die privaat ingangkamers het oopplan-ontwerpe met kombuise met yskaste, stowe en mikrogolwe, privaat badkamers met storte en sitareas. Elke woonstel is toegerus met 'n TV met sekere DSTV-kanale asook gratis onbeperkte WiFi.
Gaste het toegang tot 'n braai-area in die ruim agterplaas van die eiendom.
Die eiendom is onder konstante 24-uur kamerabewaking en die wag van 'n betroubare sekuriteitsmaatskappy. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar gaste moet 'n plek bespreek voor aankoms.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Olagoke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Florence Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Proleefic House on Florence het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Florence Street, Oakdale, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang