Successfully reported

Prosper Stud Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Christina Olivia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very nice. Very nice, very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very enjoyable stay. Loved having the horses so close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Beautiful outdoor place. We loved being near the horses. Flies are a huge problem though. The accommodation was clean and met all our requirements. We appreciated the small touches of refreshments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent B
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Jul 2025

Not comfortable. Not nice. Geyser was dripping after work for 4 adults needing to shower. Toaster broken. Not worth the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Enid
Prosper Stud Guesthouse
Goeiedag Ek wil graag reageer op die situasie wat beskryf is. Die stelling dat die broodrooster nie werk nie, is nie korrek nie, en die betrokke persoon het ook nooit gerapporteer dat die waterprobleem bestaan nie. Hulle het net een week daar gebly en geen klagtes ingedien nie. Dit lyk vir my asof daar moontlik 'n misverstand is, aangesien hulle een middag onder die invloed was, iets wat ek ook met hulle bespreek het. Die eenheid is egter in 'n minder goeie toestand agtergelaat, insluitend 'n gebreekte lamp-skerm wat as ornament gebruik is naby die kerslamp buite die deur. Handdoeke is op die vloer gelos en het na rook geruik. Verder is die area baie vuil agtergelaat met verskeie kartonne wat van hul werk oorgebly het. Groete Jikkie

Jeane-marie V
1 nag
4.8
Mrt 2024

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. As jy lief is vir natuur en 'n rustige. Ek het baie lekker gebly en sal vir enige iemand dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

A little piece of heaven to feed the spirit. The hosts are very friendly and accommodating. One can feed and interact with the horses. Relatively close to town which allows one to wine and dine at some of the excellent restaurants in Robertson as well or braai on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie netjiese oornagplek met alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly by Prosper Stud Guesthouse. Vriendelik ontvang en alles was netjies en goed ingerig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Netjies, skoon en stil met 'n mooi uitsig. Plaasatmosfeer met mooi berguitsigte. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

So ontspannend en rustig. Fantastiese gasvrou en gasheer wat mens dadelik tuis laat voel. Plaaslewe is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2022

Lekker vriende vakansie. Prosper Stud se perde is pragtig en daar is 'n plaas dam om in te swem. Daar is ook 'n trampoline en swaaie vir kinders. Die braai geriewe en buite ontspanarea word gedeel, kothuis skakel ook aan ander kamers. Dus nie ideaal as jy afgesonder wil wees nie, maar heerlik vir 'n groep vriende wat saam wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Wel Van Pas, Off the R60, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c7bc9208d721a3ee1d2f63c8c95dd965831f847a1a040d8e8b58e7636eadbbf7e8f74e1be2b1cf33196512c47640ac5933f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Farm Wel Van Pas Off the R60 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.84263580741 19.830276417181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang