Successfully reported
+94

Protea B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 33 Protea Street, Louis Trichardt, 0820, Limpopo
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Protea B&B is in Louis Trichardt in 'n stil en veilige omgewing geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of as 'n oornagplek vir diegene wat oor die grens reis. Die verblyf in die dorp naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe geleë.

Verblyf word in 12 slaapkamers gebied. Sommige kamers het 3 enkelbeddens, ander het 2 enkelbeddens. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het sy eie badkamer en toilet, en 'n deur wat lei na die tuin. Elke kamer het 'n TV en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. Ontbyt is ingesluit en WiFi is beskikbaar.

Braaigeriewe is ook beskikbaar. Ontbyt word in die eetarea bedien.

Daar is veilige parkeerplek op die eiendom en 'n rokersarea buite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

ProteaB&B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 33 Protea Street, Louis Trichardt, 0820, Limpopo
  • Gaste dink Protea B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 33 Protea Street, Louis Trichardt, 0820, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnRJaxGiOZIeTn9465nf7SBCIaJUpIqKXiUge5IgjsgDxZM6v0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 33 Protea Street Louis Trichardt 0820 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -23.037950067235 29.923539161682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang