Successfully reported
+61

Protea by Marriott Hotel Harrismith Montrose

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N3, Swinburne, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Protea by Marriott Hotel Harrismith Montrose is in Swinburne, 30 km vanaf Harrismith, wat dit perfek maak vir gaste wat oornagverblyf soek.

Verblyf word in kamers met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad gebied.

Geriewe sluit 'n kroeg, sitarea en WiFi in, asook kamerdiens wat by 'n verskeidenheid restaurante en kitskoswinkels in die dorpie beskikbaar is.

Die hotel bied 'n warm en knus atmosfeer met 'n kaggel in die sitarea by die kroeg. Die hotel grens aan die Montrose-kompleks, bekend deur Suid-Afrikaners as die middelweg tussen Durban, Johannesburg en Bloemfontein.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nicole F
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer van hulle gebruikmaak, as ons weer reis. Baie gemaklike, netjiese, veilige oornagverblyf.
Mei 2025
Mina F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik netjies. Maklik halfpad see toe. Gerieflik. Veilig.
Apr 2025
Hannelie S
Gesin met tieners
5.0
Netjies, gerieflik. Ek en my twee dogters het baie lekker oornag by die Protea Hotel in Harrismith, kamer was baie netjies en gerieflik.
Jan 2025
Chris V
4.8
Aangename verblyf en goeie basis om die area te verken! Baie aangename verblyf en uitstekende diens. Personeel is baie behulpsaam.
Mrt 2024
Thomas T
Besigheidsreis
4.0
A great place for an overnight stay. We had a very pleasant stay and the location was ideal.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Catharina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N3, Swinburne, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Protea by Marriott Hotel Harrismith Montrose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N3, Swinburne, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA301c63892c8e5cff670a5d7e8c7833f728a5f6ed2c5d4a57660f200e7fcc42458de1440075df16cde231d7fa348ce0f13b42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 N3 Swinburne 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.358326880529 29.285453470116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang