Successfully reported
+14

Protea Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90m from Hoof Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Protea Chalet bied veilige selfsorgverblyf in die hartjie van die skilderagtige dorpie, Clanwilliam. Die warm en verwelkomende chalet, omring deur groen en bome, verwelkom lang en kort verblyf.

Die chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamers is toegerus met 'n wasbak en stort.

Daar is 2 klein kombuisareas in die chalet, albei toegerus met 'n yskassie, terwyl slegs een 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond bevat. Die kombuis vloei na die leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4 en oorgenoeg sitplek voor 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek wat uitkyk oor die ruim groenigheid rondom die chalet.

Gaste het toegang tot hul aparte ingange en daar is veilige parkeerplek.

Gaste is ook naby plaaslike winkels, die Bella-Louise Restaurant, asook die "House Of Rooibos" geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 90m from Hoof Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90m from Hoof Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c174ceb6030b3f592d2735874df5e51b7f89d26a72006d1747bb44d1b210c1d6421bdae2c9dd6982a4807170a745abc473f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 90m from Hoof Straat Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.179095899254 18.894395100208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang