Successfully reported
+12

Protea Rus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 157 Burgundy Boulevard, Onverwacht Wine Estate, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R745 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Protea Rus, geleë in Onverwacht Landgoed, Wellington, is 'n knus selfsorg-suite, perfek vir 'n romantiese wegbreek of solo-toevlugsoord.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en ruim stoorplek, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort en wasbak toegerus is. 'n Aparte toilet is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Gehalte linne word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens spog die woonstel met 'n privaat ingang en veilige parkering word voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Kombuisie
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 157 Burgundy Boulevard, Onverwacht Wine Estate, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 157 Burgundy Boulevard, Onverwacht Wine Estate, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee9ee2da9a515f377fc35bc15a8428df7c00ca9b1066a547b7b794b0dcf9d2eee2545643cef4a6f08a9639c8aa475d34d938?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 157 Burgundy Boulevard Onverwacht Wine Estate 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.6310884 19.0028999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang