Protea Wilds Retreat
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Between Knysna & Plettenberg Bay, Fisanthoek, 9 kilometres off the N2, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Protea Wilds Retreat is gerieflik geleë, netjies halfpad tussen Knysna en Plettenbergbaai. Hier is genoeg doendinge in die omliggende gebied om almal gelukkig te hou. Die pragtige natuur bied rus en vrede en verblyf vir alle tipes groepe. Gaste het toegang tot baie stap - en fietsry paaie direk op en vanaf die plaas. 'n veiligheidshek en CCTV kamera beheer toegang tot die baie veilige area - geen deurpaaie.
Verblyf word aangebied in 1 huis en 6 ateljee-eenhede. Altesaam is hier slaapplek vir 18 gaste. Die eenhede kan individueel of as 'n groep bespreek word. Elke eenheid het heerlike beddegoed, 'n badkamer met 'n stort, kombuisie, stoep en 'n dek met sitplek. Daar is ook pragtige uitsigte. Elke eenheid het ook ekstra komberse en waaiers.
Die gemeenskaplike Fynbosskerm is 10 - 30 m voor en langs die eenhede. Dit bestaan uit 'n groot en volledig toegeruste kombuis met 'n baie ruim eet- en ontbytkamer met 'n houtsoof vir die winter. Dit sitkamer is ingerig met 'n houtstoof en TV met al die belangrikste DStv kanale. Die oord spog ook met 'n swembad, braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek.
The Bitou Valley House is op 'n krans met 'n uitsig oor die Bitou-vallei uitkyk en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n swembad, 'n braai-area met skadu-sitplek en 'n stoep. Daar is ook 'n kaggel om dit knus in die winter te hou, en waaiers vir die somer. Daar is 3 slaapkamers en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer. Gaste in die ander 2 kamers deel 'n volledige badkamer en aparte toilet. Die kombuis is ook volledig toegerus. Parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is privaat.
Gaste is welkom om die talle doendinge in die omgewing uit te toets. Dit sluit voëlkyk, wynproe, padstalle, staproetes in die bos en aan die kus, bergfietsry en talle strande in. Knysna Ziplines, Adventure land waterpark, Knysna Elephant Park, Luka Vinyards en Harkerville Saterdag boeremark is binne 15km vanaf die lodge gelee. Net aan die anderkant van Plettenbergbaai (in die Craggs) is Monkeyland, Birds of Eden, Jukani Wildlife sanctuary en talle wynplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Between Knysna & Plettenberg Bay, Fisanthoek, 9 kilometres off the N2, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Protea Wilds Retreat het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Between Knysna & Plettenberg Bay, Fisanthoek, 9 kilometres off the N2, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang