Providence 79
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: Clarence Street, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R670 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Providence 79 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Providence-kompleks in Ramsgate. Die kompleks is ongeveer 400 m vanaf die hoof Ramsgate Blouvlagstrand, en is naby die strandmeer en verskeie ander winkels en geriewe.
Dié woonstel op die derde verdieping het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die eetarea het 'n ronde etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n TV. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Die Providence-kompleks bied 'n gemeenskaplike braai- en swembadarea, asook 'n speelarea vir kinders.
Kom geniet ons bekende Waterwêreld in Wild Coast Sun, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Eilandmeer en ons plaaslike plesieruitstappies op die see.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Clarence Street, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Providence 79 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: Clarence Street, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang