Providence 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fascadale Road, Providence 7, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Providence 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Dis rolstoelvriendelik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n boks-TV.
Die eenheid het 'n aangewese parkeerplek en die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Daar is ook 'n klimraam en speelarea vir die kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 380
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Fascadale Road, Providence 7, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Providence 7 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Fascadale Road, Providence 7, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang