Successfully reported
+11

Pulani Park nr 12

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Pulani Park nr. 12 is naby die dorp Naboomspruit in die Waterberg-area geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle aktiwiteite en besienswaardighede en is slegs 15 km vanaf die dorp Naboomspruit vir inkopies en eetplekke.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 5 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Let daarop dat die slaapkamers op die boonste verdieping geleë is en per trap bereik word.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, sowel as 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, en 'n eetarea met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.

Dit lei na 'n houtdek met pragtige uitsigte oor die bosveld. Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste het veilige parkering op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut die geld werd. Baie besondere plek en in mooi stil bosveld. Baie veilig en bokkies wat saans agter die huis verbyloop. Die huis het alles wat...
Sien meer
Aug 2025
Marietjie F
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik gebly en die mooi omgewing geniet. Pragtige huis in 'n mooi omgewing.
Aug 2025
Amanda C
Saam met lewensmaat
5.0
Vernon was nie self daar nie, maar hy was die hele tyd in kontak op ons eerste dag. Ons het dit verskriklik geniet. Die huis en atmosfeer in die park ...
Sien meer
Jul 2025
Estie K
5.0
Sal weer wil kom eendag. Baie lekker. Mooi en rustig.
Nov 2024
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie stil en rustige blyplek. Net wat 'n mens benodig het om te herlaai. Huis het alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en baie atmosfeer. Vernon is ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R101, Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Pulani Park nr 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd4753274a543057234174535eb20df2e28a23f942714bb27e56f3e92489db4e2130f03b0115d81ef20a2fc500c4d2713f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 41 5 1 5 R101 Pulani Park 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.412082160904 28.73234914465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang