Successfully reported
+123

Pumba Private Game Reserve Msenge Bush Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N2, Highlands, Makana Municipality, 25 km from Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R22 850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pumba Privaat Wildreservaat Msenge Bush Lodge is tussen digte bosveld geleë 25 km buite Makhanda (Grahamstad). Die eko-vriendelike reservaat is die tuiste van Afrika se Groot 5, sowel as skaars wit leeu, seekoeie, hiënas, jagluiperds, kameelperde, verskeie wildsbokke en meer as 300 voëlspesies.

The Bush Lodge bied verblyf in luukse grasdak-chalets wat in 'n bos geleë is en wat na die omgewing vloei. Elkeen van die chalets is ingerig met hemelbeddens met muskietnette, en het en suite-badkamers wat toegerus is met verhitte handdoekrelings, storte en baddens met uitsigte oor die omgewing. Die lugversorgde chalets bied 'n sitarea, 'n kroegie en gasvryheidskinkborde, 'n knus kaggel, 'n elektroniese kluis, asook 'n telefoon met direkte skakels. Die chalets maak oop op privaat houtuitsigte met plonspoele en buitestorte, en kyk uit oor die watergat op die vloedvlakte.

Die lodge bied Afrika-fusie-kookkuns met 'n Oos-Kaapse fleur, aangevul deur 'n uitstekende keuse van plaaslike wyne uit die Direkteur se Kelder. Gaste kan die Soul Spa of 'n oefensessie in die glas-omhulde gimnasium geniet, en die reservaat in pasgemaakte landrovers of op begeleide stapsafari's verken.

Ander doendinge sluit voëlkyk, baarshengel, sterrekyk, boogskiet, asook nabygeleë perdry en gholf in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Off the N2, Highlands, Makana Municipality, 25 km from Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pumba Private Game Reserve Msenge Bush Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 22 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 22 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 22 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N2, Highlands, Makana Municipality, 25 km from Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1270603253464386857112ddcabf0148b9be80325542fd0c38a734efaf9baf64383697d097f8b06fd0bde4c2e25cccbbcef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 850 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the N2 Highlands, Makana Municipality 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.372343040372 26.379152578672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang