Pumphouse Honeymoon Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 113 The Valley Road, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R2 665 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pumphouse Honeymoon Cottage is 'n bekoorlike eenheid in Elgin met uitsig oor 'n pragtige plaasdam, berge en wingerde.
Hierdie kothuis bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 1 slaapkamer wat smaakvol gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie, 'n klein sitkamer met 'n binnekaggel vir koeler aande. Gaste kan ook 'n privaat binnehof met 'n borrelbad en braaigeriewe geniet. Die Pumphouse bied paartjies privaatheid om te ontspan en hierdie spesiale en unieke area te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 113 The Valley Road, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Pumphouse Honeymoon Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 113 The Valley Road, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang