Successfully reported

Pumula Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stefan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent self-catering bush break. Lovely farm, many beautiful walks with lots of birds and animals to see. Perfect for what we wanted. Marcelle was very helpful and responded very quickly to any communication. We highly recommend Pumula Game Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfek, rustig, pure natuur gemoedsrus. Asemrowend mooi. Perfek vir goeie gemoedsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig gewees. As jy nou rus vir jou siel soek is Pumula die plek om te gaan. Chalets baie goed ingerig. Swembad is definitief 'n pluspunt, veral in die somer. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Hi Ronel Ons het dit vreeslik geniet om julle hier te hê en sien uit na die volgende keer! Lekker naweek verder! Bart en Marcelle

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matthys Jakobus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Net rustig - perfek vir "recharge". Soos 'n droom. Kan amper nie glo daar is nog sulke stukkies hemel op aarde so naby aan die groot stad nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Dankie, Matthys, ons het dit geniet om jou hier te hê en sien uit na volgende keer!

Maggie Duvenage D
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Amazing. Baie gasvry en is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Rustige Bosveld kuier. Dit was 'n goeie ervaring so na aan die natuur. Akkommodasie baie netjies, goed toegerus en privaat. Heerlik ontspan by die dam. Ongelukkig nie sukses met visvang gehad nie. Hulle kan egter 'n ander DSTV-pakket oorweeg. Het Saterdag ons sport op 201 gemis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Hi Arina, ek is so bly dat julle ons plekkie so geniet het en lekker kan ontspan. Ons het spesifiek nie al die kanale van DStv ingesluit sodat almal die natuur kan waardeer. Die plaas oorkant ons het wel sports kanale en is net 5 minute se ry van ons af. Hoop om julle gou weer te sien. Ons het dit vreeslik geniet om julle hier te hê.

Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Skoon, baie mooi plek, maar sal nie weer daar bly nie. Kamer was baie skoon, maar ongelukkig is ons soos skool kinders behandel met ons aankoms. Die ontvangsdame was glad nie beïndruk toe ek haar skakel vir 'n kode om by die hek in te gaan nie, en het my baie goed laat verstaan dat ek my WhatsApp-boodskappe moet lees, want dit is alreeds vir my gestuur.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Dear Jan, thank you for your review. I think there's been a misunderstanding. For security reasons, our gate code changes regularly, and I merely asked if it was not sent to you, because I didn't have the code next to me when you called. I'm glad you managed to get in and enjoyed your stay!

Delene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustige Bosveld ondervinding. Baie lekker gebly in die rustigheid en skoonheid van die Bosveld. Lekker afgekoel in die chalet se swembad as dit te warm word, met 'n pragtige uitsig. Die buitestort is gerieflik ingerig. Baie wild besigtig en ook vis gevang. Sal vir seker weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Delene Scott. Julle is altyd weer welkom terug.

Martinus B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig, gemaklik en waarde vir geld. Dit is 'n mooi privaat eenheid. Lekker gemaklik en goed toegerus. Net nie 'n waaier of lugversorging in leefarea nie, maar dis niks erg nie. Sal definitief weer terugkeer vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Pumula Game Farm
Beste Belinda, Dankie vir jou terugvoer. Baie dankie dat julle ons plek so netjies gelaat het. Julle is altyd welkom terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 167

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 De Nyl Zyn Oog Road, Pumula Game Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb64c54a8c6b781263c03ce5c955e67c7c5031cffb868474850dec6fba4aa312648da8ed367545e5578de2ee940138945729?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 12 De Nyl Zyn Oog Road Pumula Game Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.759072950683 28.304433562173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang