Successfully reported
+27

Pumula Central Drakensberg

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Pumula Central Drakensberg is in Cathkin Park, Kwazulu-Natal geleë en bied slaapplek aan 7 gaste.

Die grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel, elk met 'n bad. Twee van die kamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde kamer met 3 enkelbeddens ingerig is.

Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskaste, 'n stoof en 'n mikrogolfoond. Gaste kan ontspan in die tuin wat oor die berge uitkyk, en braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik. Brandhout kan op die perseel by die opsigters gekoop word.

Die area bied 'n verskeidenheid doendinge soos voetslaan en stap, asook gholfspeel by die Champagne-sportoord, witwatervlotvaart en kajakvaart, abseil, voëlkyk, perdry, en meer. Dit is binne 4 km van die naaste winkels by Dragon Peak af as jy iets nodig het.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kirsten M
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, cosy, beautiful. Lovely rooms, beautiful views. We will stay at Pumula again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Sarah F
Saam met lewensmaat
5.0
Cabin in the mountains with phenomenal views. Rustic cabin in the mountains, not 5 star but has absolutely everything you might need, p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jackie T
5.0
Very beautiful. Very peaceful and beautiful scenic view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Ruben V
5.0
Very nice. We had our wedding there. The photos came out so beautiful thanks to the surrounding views, very quiet and peaceful. Lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Nicholas H
Saam met vriende
4.8
Beautiful views, excellent location and a comfortable cottage. Excellent location with fantastic views of the mountains and a large, lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Off the R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pumula Central Drakensberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0de0d21bd326566b003e40562734808a297602c28b6da2cff688a7857c1cdd3c119e59052cf686d6c27d7367243a213bbb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 7 mense 65 5 1 5 Off the R600 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.045852784269 29.421987533569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang