Successfully reported
+28

Pure Emotion Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Barview Street, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R16 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pure Emotion Villa is 'n asemrowende selfsorg-vakansievilla wat spog met ongelooflike see-uitsigte in die pragtige area van The Heads in Knysna. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende wat die werklikheid wil ontsnap en net in hierdie ongelooflike villa wil ontspan.

Dié kontemporêre villa bied slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers. Die hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is oral in die villa beskikbaar.

Boonop het die huis 'n gimnasiumkamer vir diegene wat bietjie oefening wil kry. Hierdie leefarea maak oop op 'n ruim buite-onthaalarea met sonstoele, 'n sithoekie, 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai, 'n uitnodigende swembad en 'n jacuzzi wat net die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl dit oor die see uitkyk. .

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Barview Street, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pure Emotion Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 16 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 16 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 16 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Barview Street, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04735270dceb7b3a91f37412e9fe1171f7563258f1c6531ea53202d71dad251321bdff24b928895e0771ee9ad3d9ee43c9cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 2 Barview Street The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079132 23.062269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang