Successfully reported
+11

Pure Joy Lodge

  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 527 Maroela Street, Kameeldrift East, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pure Joy Lodge het homself gevestig as een van die min eksklusiewe lodge en konferensieplekke in die Gauteng area. Akkreditasie sluit in SATour, TGCSA 4 Ster Gradering, AA en NAA affiliasie. Pure Joy bied ons gaste 'n volledige buitelug-ervaring, wat die prag van die Afrika-bos met moderne geriewe en onberispelike gehalte en diens kombineer.

Pure Joy bied 2 selfsorg-eenhede en 49 en suite-kamers in die hooflodge. Fasiliteite sluit tradisionele Suid-Afrikaanse kookkuns in, wat met groot sorg en smaak voorberei en aangebied word. Daar is ook 'n tradisionele boma vir gaste tot 80 pax en 'n moderne lapa vir gaste tot 50 pax. Op daardie warm somersdae bied ons 'n swembad. Pure Joy en sy lede poog om 'n kalm en vreedsame atmosfeer te skep wat bevorderlik is vir stresvrystelling.

Die Lodge is die ideale blyplek vir besoeke aan Cullinan, Kolonnade en Menlyn Winkelsentrums. Dagtoere word gereël na Pretoria en Johannesburg se sentrale sakegebiede, historiese besienswaardighede en toeriste-aantreklikhede asook toere na Sun City en kulturele dorpies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 527 Maroela Street, Kameeldrift East, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Pure Joy Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 527 Maroela Street, Kameeldrift East, Pretoria, 0002, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb68915d1c1c486cd2869111a7b4c6a6ec7217314bdae69e1bc12cc5f29e50e81b78d4fde5616539c41eed8454bd1ea53571b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 527 Maroela Street Kameeldrift East 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.656415585509 28.291796635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang