Successfully reported
+13

Purple Rain Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Curie Avenue, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Purple Rain Guest House bied gastekamers en is in General De Wet, Bloemfontein geleë. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 1,5 km vanaf Rosepark Hospitaal, 2,9 km vanaf Windmill Casino and Entertainment Centre, en 3,3 km vanaf Sentrale Universiteit vir Tegnologie.

Verblyf by Purple Rain Guest House bestaan uit 3 individueel versierde eenhede. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, oopplan-leefarea of aparte slaapkamers met 'n en suite- of aparte privaat badkamer, asook 'n kombuisie wat basiese toebehore bevat soos 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, en 'n mikrogolfoond.

Die gastehuis het braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie. Purple Rain Guest House is ook naby die Vodacom Park-stadion geleë, die Universitas-hospitaal is 3,4 km ver, en Bram Fischer Internasionale Lughawe is 15,5 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 137

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 109 Curie Avenue, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Purple Rain Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 109 Curie Avenue, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bfa52d11673c54c9f67afb556e7d212cb8391ddb540b300fbecc3cccc230a99434b338d9754b5ab9bb4f70d14967fa9276e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 109 Curie Avenue Generaal De Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.146137468475 26.194652060783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang