Successfully reported

Purple Steps Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Lisa T
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Ek sal beslis weer van hulle gebruikmaak. Baie dankie vir die goeie diens. Skoon, netjies en baie veilig. Die personeel is baie hulpvaardig en bedagsaam. Lieflike swemgeriewe en braai-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benieta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Ons het vreeslik lekker gebly. Was naby aan alles. Ons het regtig baie lekker gebly by Purple Steps. Hulle het ons so mooi ontvang en as ons iets nodig gehad het, het hulle dadelik gehelp. Die staf is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Shadrack Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Boschendal Avenue, Royldene, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd01ae81bdb4fa2e3da42ad0bbda0937af957d0a385bd7648c42574912dffe17e081ab5da961e34efd5ab51b285c04e011b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15 Boschendal Avenue Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.761369 24.756311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang