Purple Steps Guest House
- Kapasiteit: 23 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Boschendal Avenue, Royldene, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Purple Steps Guest House is in Baysville, Oos-Londen, geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Dit is die perfekte plek om te herlaai en in die natuur te ontspan.
Verblyf is beskikbaar in 12 pragtige kamers, elk met 'n slim-TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n yskassie.
Buite is daar 'n sprankelende gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en 'n gedeelde eetarea vir gaste om te geniet.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Shadrack Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 15 Boschendal Avenue, Royldene, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Purple Steps Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 23 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Boschendal Avenue, Royldene, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang