Successfully reported
+12

Pyramid House By the Sea

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pyramid House By the Sea is in Port Alfred en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groepie vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, verskeie doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gaskookplaat, yskas, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is gratis WiFi.

Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe en die swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Schalk M
Saam met lewensmaat
5.0
Great value. Great views, great space, friendly owners and great location. Had a lovely time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Kevin T
Saam met lewensmaat
5.0
Pyramid House met all our expectations. Highly recommended. Beautiful accommodation surrounded by wonderful gardens.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Rozanne S
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek weg in Port Alfred om by vriende wat daar woon te gaan kuier. Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies en goed toegerus. Mooi uitsig oor ...
Sien meer
Aug 2024
Elize H
Gesin met tieners
5.0
Beautiful place with warm and welcoming atmosphere. Lovely stay in a beautiful house and garden. Friendly host and lovely view of the o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Bernadette A
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, relaxing and enjoyable. Spent my birthday weekend getaway in a peaceful and relaxing environment. An enjoyable location near ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1 Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pyramid House By the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Gleneagles Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ef316d0cb593384e53515c08f21b281d8388f7ea726c6442f6a126606a59ed26286b3ab69882ed7b9cdca7e9dd82dff9f3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 1 Gleneagles Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.604982 26.892086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang