QATP The Hostpot
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Loop street, 9th Floor, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Die Hotspot is 'n ruim selfsorghuis, ideaal geleë vir 'n gesinsvakansie in Kaapstad, CBD. Hierdie eenheid is in die hartjie van die stad geleë, wat dit toeganklik maak vir byna al die bekende besienswaardighede. Dit is in die CBD-area geleë.
Die eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die laaste slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n gasgeiser. Daar is ook 'n toilet in die middel van die eenheid.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof en 'n mikrogolfoond, wat dit maklik maak om jou kos op te warm. Die sitkamer het 'n L-vormige bank wat die hele gesin kan akkommodeer. Die eenheid het 'n groot patio waar al die braaitoerusting aan is, asook 'n pragtige see-uitsig oor die hele horison by jou voordeur.
Die eenheid het voorsiening vir beurtkrag, so daar sal altyd 'n waarborg van elektrisiteit en lig wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Loop street, 9th Floor, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Loop street, 9th Floor, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang