Successfully reported
+32

Q's Boutique Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Nelson Mandela Drive, Meyerville, Standerton, 2340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Q's Boutique Stay is 'n verblyf wat spog met moderne kamers en geriewe in die woonbuurt Meyerville, Standerton. Dit bied gaste volledige geriewe, toegerus met die beste meubels en omring met uitstekende privaatheid en sekuriteit.

Die verblyf bestaan uit 'n perfekte kombinasie van elegansie, sagte luukse en warmte. Alle kamers het privaat ingange met en suite-geriewe, oorgenoeg bagasieberging, daaglikse huishouding en groot TV-skerms met sekere DStv-kanale.

Q's Boutique Stay bied 'n gemeenskaplike eetarea, waar gaste kan ontspan en hul kos kan geniet met 'n rustige atmosfeer en uitstekende diens. Kontinentale en volledige Engelse ontbyt word gewoonlik in die gemeenskaplike eetarea bedien. Aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jacobus Leon M
5.0
Netjies, skoon en goeie waarde vir geld. Die verblyf was baie netjies en skoon. Die personeel is baie professioneel. Die verblyf is baie goeie waarde ...
Sien meer
Mrt 2025
Ralph C
5.0
5 stars. Very clean and professional. The restaurant is amazing - try the linguine, the supreme chicken and the cheesecake.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Danielle K
Saam met lewensmaat
5.0
The restaurant staff are incredible! A perfect overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Heidi S
Besigheidsreis
5.0
Rustig, professioneel en netjies. Tsepi het my onmiddellik tuis en welkom laat voel. Haar passie vir Q's moet asb. raakgesien word. Sy was vriendelik,...
Sien meer
Jul 2024
Henriëtte B
5.0
Ek sal beslis hierdie plek weer gebruik. Kos was puik en baie netjiese verblyf. Was baie beïndruk. Baie professioneel. Die dame by ontvangs het seker ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maloela
Catherine ...

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 14 Nelson Mandela Drive, Meyerville, Standerton, 2340, Mpumalanga
  • Gaste dink Q's Boutique Stay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Nelson Mandela Drive, Meyerville, Standerton, 2340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dc14f49c07c720c732272696cd1993137ec73b414af2b1c53ccc442bd49434ca3dfc010c63afe650be73209a7bdf0f227b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 14 Nelson Mandela Drive Meyerville 2340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.972672683359 29.262067526579
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang